Results – Valke 2013
3 March 2013
Results AHS Kroonstad 20, Marlow Landbou 15 AHS Kroonstad 55, Klerksdorp HS 3 AHS Kroonstad 14, Grey College 73 AHS
Results Affies 32, Diamantveld 7Affies 27, Queen’s College 13Affies 31, Grey Boys’ High School 3Affies 51, Dale College 0Affies 88,
Eastern Cape Aliwal-Noord 10, President Steyn 18Burgersdorp 46, Hennenman 7Framesby 24, Glenwood 26Gill College 7, Brandfort 31Grens HS 30, Zastron
HTS Middelburg het kwaai teenstand in Klerksdorp teen Hoërskool Klerksdorp in hulle NuPower/Tuks-reeks kragmeting ontvang. Die twee spanne was teen die omdraaislag nog 10-elk gelykop. Die Rooi Bulle van Middelburg het 26-15 as oorwinnaars van die veld gestap.
Die Rooi Bulle se heelagter, Barend Smit het 16 van sy span se punte via ‘n drie, ‘n doelskop en drie strafdoele aangeteken. Smit het reeds 71 punte vir sy skool se eerstespan in sy vier wedstryde sover dié seisoen aangeteken.
9 March 2013 Garsfontein 50, Marais Viljoen 19 16 March 2013 Affies 32, Diamantveld 7Waterkloof 15, Louis Botha 0